Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met die profeet Sagaria gepraat. Dit was in die tweede jaar nadat Darius koning geword het, in die agste maand. Sagaria was die seun van Berekja en Berekja was die seun van Iddo.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:1 in konteks