Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:40 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Abimelek se manne was te veel, en Gaäl het gevlug. Abimelek en sy manne het baie van Gaäl se manne doodgemaak voordat hulle kon inkom by die poort van die stad.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:40 in konteks