Maar toe sê Gaäl weer: “Kyk, daar kom mense van die middel van die land af, en daar kom mense op die pad van die Waarsêer-boom af.”