Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het die ander manne laat teruggaan huis toe en hy het die 300 manne by hom laat bly. Hulle het die padkos en ramshorings by hulle gehou. Die kamp van die Midianiete was in die vallei, onderkant die kamp van Gideon.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:8 in konteks