Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die twee generaals van die Midianiete gevang. Die generaals se name was Kraai en Wolf. Hulle het vir Kraai doodgemaak by Kraairots, en vir Wolf by die Wolf-parskuip. Nadat hulle klaar die Midianiete gevolg en gejaag het, het hulle Kraai en Wolf se koppe vir Gideon gebring anderkant die Jordaan-rivier.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:25 in konteks