Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:19 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon en die 100 manne by hom het by die kamp aangekom toe die middel-wagbeurt begin het, net nadat die nuwe wagte op hulle plekke kom staan het. Toe Gideon en die manne by hom die ramshorings blaas en die kruike stukkend slaan,

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:19 in konteks