Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne in die kamp was gereed om oorlog te maak. Daar was baie Midianiete en Amalekiete en Oosmense in die vallei. Hulle was so baie soos sprinkane. Niemand kon hulle kamele tel nie, want hulle was so baie soos die sand by die see.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:12 in konteks