Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:39 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Gideon het vir God gesê: “U moenie kwaad word vir my nie, ek wil nog een maal iets vra, ek wil U nog een maal toets met die wol. U moet die wol droog laat bly, en môre-oggend moet die dou op die grond wees.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:39 in konteks