Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:24 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het daar ’n altaar gebou vir die Here. Hy het die altaar genoem: “Die Here het gesê ek moenie bekommerd wees nie.” Daardie altaar is nog in Ofra, die familie Abiëser woon daar.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:24 in konteks