Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe steek die Engel van die Here sy kierie uit en raak met die punt van die kierie aan die vleis en die brood. Daar het vuur uit die rots gekom en dit het die vleis en die brood verbrand. Toe het Gideon nie meer die Engel van die Here gesien nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:21 in konteks