Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Engel van die Here het gekom en het gaan sit onder die groot boom by die stad Ofra. Die plek het behoort aan Joas, ’n man uit die familie Abiëser. Joas se seun Gideon was besig om koring uit te slaan binne-in ’n parskuip. Hy het dit daar gedoen sodat die Midianiete dit nie kon sien nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:11 in konteks