Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Debora het vir Barak in Kedes-Naftali laat roep. Hy was die seun van Abinoam. Sy het vir hom gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: ‘Jy moet 10 000 manne van die Naftali-mense en die Sebulon-mense saam met jou neem en op Tabor-berg gaan wag.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:6 in konteks