Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help. Die Here het toe vir die Israeliete ’n redder gestuur om hulle te red. Die redder was Otniël. Hy was die seun van Kaleb se jongste broer Kenas.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:9 in konteks