Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wou die Israeliete toets. Hy wou sien of hulle gehoorsaam sal wees aan sy gebooie. Hy het voorheen vir Moses gestuur om die gebooie vir hulle voorvaders te gee.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:4 in konteks