Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:28 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het vir hulle gesê: “Hardloop saam met my, want die Here sal julle vandag laat wen teen julle vyande, die Moabiete.”Die Israeliete het saam met Ehud gegaan en hulle het manne laat staan by die driwwe in die Jordaan-rivier tussen die land Israel en die land Moab. Die manne moes keer dat niemand deurgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:28 in konteks