Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hyself het omgedraai by die beelde naby Gilgal. Hy het teruggegaan na die koning toe en vir hom gesê: “Koning, ek moet vir jou iets sê, maar dit is ’n geheim.”Die koning het toe gesê almal wat by hom was, moet uitgaan. Hulle het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:19 in konteks