Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help. Die Here het toe vir die Israeliete ’n redder gestuur om hulle te red. Die redder was Ehud. Hy was die seun van Gera, ’n Benjamin-man.Ehud was links. Die Israeliete het hom gestuur om die belasting vir koning Eglon van Moab te bring.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:15 in konteks