Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Benjamin-mense het so gemaak. Toe die meisies kom dans het, het elke man vir hom ’n vrou gevat, en hulle het teruggegaan na hulle land. Hulle het die stede weer gebou en hulle het daar gaan woon.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:23 in konteks