Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:31 Bybel vir Almal (ABA)

en die Benjamin-mense het uit die stad na hulle toe gekom. Die Benjamin-mense het verder en verder van die stad gegaan en hulle het begin om Israeliete dood te maak soos voorheen. Hulle het omtrent 30 manne van die Israeliete doodgemaak in die veld langs die pad tussen Gibea en Bet-El.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:31 in konteks