Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:27-28 Bybel vir Almal (ABA)

Die kis van die Here was in daardie tyd in Bet-El, en Pinehas was in daardie tyd die priester by die kis. Pinehas was van die nageslag van Eleaser seun van Aäron. Die Israeliete het vir die Here gevra: “Moet ons weer gaan oorlog maak teen ons broers, die Benjamin-mense, of moet ons ophou?”Die Here het geantwoord: “Ja, julle moet gaan, want môre sal Ek julle laat wen teen hulle.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:27-28 in konteks