Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:5-8 Bybel vir Almal (ABA)

5. Daarom het hulle die plek Bokim genoem. Hulle het ook daar offers gebring vir die Here.

6. Josua het die Israeliete gestuur om die land te vat, en hulle het gegaan en dit gedoen. Elkeen het na die stuk grond gegaan wat hy moes kry.

7. Die Israeliete het die Here gedien terwyl Josua gelewe het en terwyl die leiers ná Josua gelewe het. Hierdie leiers was die mense wat gesien het watter groot dinge die Here vir die Israeliete gedoen het.

8. Maar Josua, seun van Nun en dienaar van die Here, het gesterf. Hy was 110 jaar oud.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2