Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die Here vir die Israeliete ’n leier gegee het, dan was die Here by die leier. Die Here het die Israeliete gered van hulle vyande terwyl die leier gelewe het. Die Here het hulle gered, want Hy was jammer vir hulle wanneer vyande hulle verdruk en laat swaarkry.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:18 in konteks