Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het opgehou om die Here te dien, die God van hulle voorvaders, die Here wat hulle uit Egipte gebring het. Hulle het ander gode gedien, gode van die volke rondom hulle. Hulle het voor daardie gode gebuig en hulle het die Here kwaad gemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:12 in konteks