Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Engel van die Here het van die stad Gilgal na die plek Bokim gegaan en Hy het vir die Israeliete gesê: “Ek het julle uit Egipte gebring na die land wat Ek vir julle voorvaders belowe het, en Ek het gesê: Ek sal nooit my verbond met julle breek nie,

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:1 in konteks