Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mans wou nie na die ou man luister nie. Toe vat die Leviet sy byvrou en hy stamp haar uit op die straat. Die mans het seks gehad met haar en hulle het haar die hele nag lank seergemaak, tot die volgende oggend. Hulle het haar laat gaan toe dit begin lig word.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:25 in konteks