Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het lekker geëet, maar toe het ’n klomp mans om die huis kom staan en hulle het teen die deur geslaan. Hulle was slegte mense. Hulle het vir die ou man aan wie die huis behoort het, gesê: “Bring die man wat in jou huis ingekom het. Ons wil seks hê met hom.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:22 in konteks