Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Filistyne het na haar toe gekom en vir haar gesê: “Jy moet by Simson uitvind hoekom hy so sterk is en hoe ons hom kan vasbind sodat hy nie kan loskom nie. Elkeen van ons sal dan vir jou 1 100 stukke silwer gee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:5 in konteks