Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê hy: “Here, laat my saam met die Filistyne sterf.”En toe stoot Simson baie hard teen die pilare, so hard soos hy kan. Die dak van die tempel het geval op die leiers en op al die mense wat in die tempel was. Simson het gesterf, maar op daardie dag toe hy gesterf het, het hy meer mense doodgemaak as toe hy gelewe het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:30 in konteks