Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het hom gegryp en hulle het sy oë uitgesteek. Hulle het hom na die stad Gasa gebring. Daar het hulle hom met koperkettings vasgebind. Hy moes in die tronk die koringmeul draai.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:21 in konteks