Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense van Gasa hoor Simson is daar, het hulle vir hom gaan wag by die poort van die stad. Hulle het nie geraas nie en hulle het gedink hulle sal hom doodmaak wanneer dit lig word.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:2 in konteks