Sy het Simson aan die slaap gemaak met sy kop op haar skoot en sy het iemand geroep om Simson se hare af te skeer. Toe was Simson nie meer sterk nie, en sy het hom vasgedruk.