Toe het Simson 300 jakkalse gevang. Hy het elke maal twee jakkalse gevat, en hy het hulle sterte aan mekaar vasgemaak en hy het ’n fakkel tussen die sterte vasgemaak.