Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

Later het Simson teruggegaan na Timna om met die vrou te trou. Hy het langs die pad gestop om te kyk na die geraamte van die leeu. Daar was ’n swerm bye binne-in die geraamte, en daar was heuning.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:8 in konteks