Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:15 Bybel vir Almal (ABA)

Op die sewende dag het hulle vir Simson se vrou gesê: “Jy moet vir jou man vra wat die antwoord is en jy moet dit vir ons sê. As jy dit nie doen nie, dan sal ons jou en jou pa se familie verbrand. Het julle ons genooi om na die fees te kom sodat ons arm moet word? Ja of nee?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:15 in konteks