Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het 30 seuns en 30 dogters gehad. Hy het sy 30 dogters laat trou met mans wat nie aan sy stam behoort het nie, en hy het sy seuns laat trou met meisies wat nie aan sy stam behoort het nie. Hy was sewe jaar lank die leier van die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:9 in konteks