Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Efraim-mense het manne bymekaargeroep en hulle het oor die Jordaan-rivier gegaan tot by die stad Safon. Hulle het vir Jefta gesê: “Hoekom het jy gaan oorlog maak maar jy het ons nie gevra om saam met jou te gaan nie? Nou wil ons jou en jou familie in jou huis verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:1 in konteks