Toe Jefta terugkom by sy huis in Mispa, was dit sy eie dogter wat eerste uitgekom het om hom te ontmoet. Sy het ’n tamboeryn gespeel en gedans. Hierdie dogter was sy enigste kind.