Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete woon 300 jaar lank in die stad Gesbon en die klein dorpies daar naby, in die stad Aroër en die klein dorpies daar naby, en in al die stede langs die Arnon-rivier. Hoekom het julle nie in daardie tyd die stede en die plekke probeer terugvat nie?

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:26 in konteks