Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van die Ammoniete het vir Jefta se boodskappers gesê: “Sê vir Jefta: Ek het gekom om oorlog te maak omdat die Israeliete my land gevat het toe hulle uit Egipte gekom het. Dit is die grond tussen die Arnon-rivier en die Jabbok-rivier tot teen die Jordaan-rivier. Gee die grond terug, dan sal daar vrede wees tussen ons.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:13 in konteks