Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 10:10 Bybel vir Almal (ABA)

en hulle het gebid en gevra dat die Here hulle moet help. Hulle het gesê: “Ons het sonde gedoen teen U, ja, ons het opgehou om ons God te dien en ons het die Baäls gedien.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 10

Kyk Rigters 10:10 in konteks