Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Adoni-Besek het gesê: “God het my nou gestraf oor wat ek gedoen het, want ek het 70 konings se duime en groot-tone afgesny, en hulle moes onder my tafel die krummels eet wat afgeval het.”Die mense van Juda en Simeon het vir Adoni-Besek na Jerusalem gebring, en hy het daar gesterf.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:7 in konteks