Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Sebulon-stam het nie die mense oorwin en weggejaag wat in Kitron en Nahalal gewoon het nie. Die Kanaäniete het aangehou om tussen die Sebulon-mense te woon, maar die Sebulon-mense het die Kanaäniete swaar laat werk.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:30 in konteks