Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Manasse-stam het nie die mense oorwin en weggejaag wat gewoon het in die stede Bet-San, Taänak, Dor, Jibleam en Megiddo en in die klein dorpies rondom hulle nie. Die Kanaäniete wou nie weggaan uit die stede nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:27 in konteks