Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir hulle gewys hoe om in die stad in te kom. Die nageslag van Josef het toe die stad oorwin en hulle het die mense in die stad doodgemaak. Maar hulle het die man laat gaan wat vir hulle gehelp het, die man en sy hele familie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:25 in konteks