Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die stam van Juda het saam met die stam van sy broer Simeon gegaan, en hulle het die Kanaäniete oorwin wat in die stad Sefat gewoon het. Hulle het al die mense en diere in die stad doodgemaak en hulle het die stad Gorma genoem.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:17 in konteks