Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 95:6-10 Bybel vir Almal (ABA)

6. Kom, kom ons gaan lê voor Hom,kom ons buig, kom ons knielvoor die Here, Hy wat ons gemaak het.

7. Want Hy is ons God,ons is sy volk, Hy is ons Herder.Ons is die skape en die bokke vir wie Hy sorg.Julle moet vandag na Hom luister.

8. Hy sê: “Julle moenie hardkoppig weessoos by Meriba nie,daardie dag by Massa in die woestyn

9. waar julle voorvaders My getoets het.Hulle het gesien wat Ek gedoen hetmaar hulle wou kyk of Ek hulle sal straf.

10. Veertig jaar lank het Ekniks van daardie geslag gehou nie.Ek het gesê: Hulle is mensewat nie weet wat hulle doen nie,hulle wil nie lewe soos Ek wil hê nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 95