Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 68:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van Benjamin, die kleinste stam, is daar,hulle loop voor die ander leiers.Daarna kom die leiers van die Juda-stam,dit is baie baie mense.Daarna kom die leiers van die Sebulon-stamen die leiers van die Naftali-stam.

Lees volledige hoofstuk Psalms 68

Kyk Psalms 68:28 in konteks