Psalms 67:6-8 Bybel vir Almal (ABA) O God, die volke moet U prys,die volke moet U prys, hulle almal moet dit doen. God seën ons,en al die mense op die aarde