Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 57:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. Ek wil hê al die volke moet hoorwanneer ek vir U dankie sê en vir U sing,

11. want U doen oral wat U belowe,ook tot by die hemel.U is oral dieselfde,ook tot by die wolke.

12. O God, U moet vir almal wysdat U die Groot Koning isvan die hemel en van die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Psalms 57