Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 55:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit is nie my vyandewat my vals beskuldig nie.As dit my vyande was, dan sou ek dit verstaan het.Dit is nie die mense wat my altyd gehaat heten wat nou dink hulle is belangriker as ek nie.As dit húlle was, dan sou ek vir hulle weggekruip het.

Lees volledige hoofstuk Psalms 55

Kyk Psalms 55:13 in konteks